Accommodation · Accommodation - Self Catering — Stilbaai
B&B @ Versfeld straat is ongeveer 400 m vanaf die rivier geleë in die pragtige Little England gedeelte van Stilbaai-wes. Ons is ook baie naby aan die jettie, die paling gat en toeisme buro, en reg aangrensend van die lieflikste bos wandelpaadjies, waarin die silwerskoon kabbelende stroom fontein water na die rivier uitvloei. Lieflike strande, voetslaan paadjies, veilige fietsry paaie, rivier en see roei, seil, hengel en ski, alles binne stapafstand. Reeds bykans 80 verskillende voëls uit ons tuin opgemerk. Bosbokkies, dassies en streepmuise kan hier gesien word. Ons het kajakke en fietse beskikbaar vir besoekers. Ons twee eenhede is beide volledig toegerus vir selfsorg, elk ook met afsonderlike buite braai en kuierplekkes indien ons besoekers wil gaste ontvang. https://www.facebook.com/Stilbaai6674 Listed via stilbaaibusiness.online (Stilbaai Business Forum / Stilbaai Besigheidsforum, formerly Stilbaai Sakekamer — official member business directory). Social media: https://www.facebook.com/Stilbaai6674
Stilbaai
Category
Accommodation · Accommodation - Self Catering
Town
Stilbaai
Address
Stilbaai
Is this your business? Claim the listing to add photos, your own description and hours, and to answer messages.
Claim this listing