Professional Services · Real Estate — Stilbaai
Ellenrust Leefstyloord bied aan mense bo 50 die geleentheid om die uniekheid van Stilbaai te ervaar tydens hul aftrede - vars seelug, veilige omgewing, talle staproetes, blouvlagstrand en 'n rivier wat deur die dorp vloei. Die oord word in drie fases ontwikkel. In die eerste fase wat reeds afgeskop het, word 42 eietitel-erwe verkoop en kopers het sewe moderne huis-ontwerpe om van te kies. Pryse begin by R1 500 000. Die ontwikkelaar gaan die eerste gedeelte van die Versorgingseenheid reeds in die fase bou, met die klubhuis in fase twee. In die laaste fase word die Versorgingseenheid uitgebrei. Sekuriteit sal 'n hekhuis met 24-uur wagte insluit, 'n heining om elektriese drade en kamerastelsel. Listed via stilbaaibusiness.online (Stilbaai Business Forum / Stilbaai Besigheidsforum, formerly Stilbaai Sakekamer — official member business directory).
Stilbaai
Category
Professional Services · Real Estate
Town
Stilbaai
Address
Stilbaai
Is this your business? Claim the listing to add photos, your own description and hours, and to answer messages.
Claim this listing